SKILLIE SE GESLAG GESKIEDENIS MET PELLE.....
Home Page

Whats New Page

Photo Page

Custom Page

Favorite Links Page

Custom2 Page

Custom3 Page

Custom4 Page

Photo2 Page

Photo3 Page

Photo4 Page

Photo5 Page

Photo6 Page



Good day and welkom at myse webpage, ek vertrou en hoop jhy gaan dit geniet want ek geniet die webpage baie en dit gee myself very much plesier!Almal ken my as Skillie maar sommige mense soos my ouers en family ken my as Charl Bahlmann, en asb vir die wat weet as jy my by my ouma soek moet vra vir Skillie nie want sy gaan op jou gil en se: Hy is Charl gebore, ja well I rest my Case! Net so tussen jou en my nou ek sit enige iets van iemand hier op want ek beheer die webpage en geniet dit om mense se siel uit te trek. Ja ek is ook die Nice Sexy ou wat manie 09h05 elke werksdag oggend bel en my vrinne geluk of sterkte se met hule se dag!So jy het 2 keuses wat jy nou kan maak jy kan as n pel of n pellin op die webtuiste in go or you can leave as an pel or pellin.
AGTERGROND OOR MYSELF:
Ek is gebore soos enige normale babatjie baie versigtig, op 13 Mei 1978 in Bloemfontein en vir 13 jaar hier gebly en groot geword en katte-kwaad aan gejaag en dowwe katte groot gemaak. Alhoewel niemand my glo as hulle vandag na my kyk nie, en sien ek is glad nie sportief nie, behalwe ek doen Aerobics saam met die Girls en ry fiets saam met vriende en Sexy Girls en Gym alleen saam met nog Sensasionele Sexy Girls, dis ma.w ek is sexy babe yeh! Wel ek is n GREY KOLLEGE BRAK..Was daar van Sub A tot Std 5, het net Voortrekkers en Skaak gedoen.Het wel een Vinger besering opgedoen die ergste besering wat jy kan opdoen in die Sport Skaak as dit Skaak mat is en ook VOORTEKKERS. Dit was Skaak-Mat vir my oponent maar toe rand hy my aan met die Koning.Voortrekkers is ek uit geskors omdat ek met die tou knopery een van my vrinne perongeluk opgehang het aan die vlagpaal. Toe die Luitenant se : Voortrekkers aandag, toe skreeu ek Mersey soos in Braveheart en hys toe my pel en nie die vlag nie, toe hulle my wou vang toe hardloop ek saam met hulle agter my aan tussen die 2 vlag palle deur. Ons moes dadelik eers sak vir 50 push ups en toe kon hulle my verder jaag en vang want dis mos reels. Reels is mos daar geplaas om gehou te word!

Na die 13 jaar is my Vader Helmut oor geplaas na Vereeniging toe.Daar is ek in Gangsters Paradise bekend gestel aan n nuwe sport nl: Light My Fire! M.A.W steek die veldjies aan die brand en kyk wie kan die grootste stuk afbrand veral as die riete by die Suikerbos,Klip en Vaalrivier vlam vat.Daar std 6-9, gedoen by H.T.S Vereeniging en toe is pa weer verplaas Kimberley toe.Ek is toe na die hel toe dis mos die GROOTGAT, al wat jy saam vat soontoe is n kombers word glo so warm daar. Die kombers is om warm te kry want die hel is so vol die mense staan al die Vuur toe, so body heat is al wat werk! Ek en vader het 8 maande in Holiday Inn Garden Court gebly absoluut nag, voordat huis verkoop is.Was toe oorgeplaas na Boys Town nee joke net na H.T.S Kimberley en daar gematrikuleer in laat 1900 ssss. Het van 'n B simbool tot F simbool in Matriek gekry maar wat tel is ek het Matriek gepass met lof en verlof van die Noord Kaapse Onderwys Departement.

Begin toe swot by Vrystaat Tegnikon vir Nationale Diploma Elektroniese Ingenieurswese kry na 3 jaar van swot toe werk by die opissie Telkom Data Special Services, en swot tans deeltyds, tot ek op die onlangse kamp was en stop toe want ek het toe my lewens ideaal gekry wat ek wil doen, SLAAP, weereens joke ek net nee wil iets doen soos wat die VAS TRAPPERS doen.Cool Babe ne!
RAAI WIE IS DIT?
N SOENTJIE VIR AL MY VRINNE!



VAS TRAPPERS KAMPE 2003:
VASTRAPPERS KAMPE 2003:
Vir meer inligting hieroor besoek asb die nuwe website met baie info op by: www.chomp.jislaaik.com

MET MY GORRELGAT AGENTE HET EK DIE FOTO GEKRY VAN DIE OPKOMENDE CURRIEBEKER SEISOEN WAT 25 JULIE BEGIN:
DIE SPRINGBOKKE JAAG ALLE RUGBY SPELERS IN PROVINSIALE SPANNE, MAAR HOEKOM DIE CHEETAS VRA MENSE ALTYD?
E-Mail: bahlmac@telkom.co.za


GE-UPDATE: 18 JULIE 2003